Tuesday 20 May 2014

The Afrikaans version of The Agri Handbook

Kyk na die inleiding (tussen 4 en 5 minute) wat op kykNET se Dagbreek program verskyn het.



Die boek is 'n gratis aflaai (sien onder "order" op hierdie webwerf).
  • Klik op die boek waaronder staan "PDF Die Agri Handboek (Afrikaans) PDF download (free)"
  • Klik op die rooi “Add to cart”. ’n Rooi kolletjie beweeg bo. Klik op “cart” regs bo.
  • Klik op “Check out”
  • “Your contact email”. Dit is belangrik dat jy jou epos hier korrek invul. Die ander besonderhede is nie van uiters belang maar daar moet iets in die blokkies staan. Onder, klik op “Continue to next step”
  • Klik op “Complete my purchase”
  • Wag vir die eposte wat jou bestelling bevestig en daarna wat vir jou ‘n skakkel gee, iets soos http://rainbowsa.fetchapp.com/get/ocijip
  • Klik hierop, en daarna op Die Agri Handboek 2013-14-ver-1.5.pdf (52.2 MB)
Na ’n paar minute kyk onder “Downloads” op jou rekenaar. Die PDF behoort daar te wees. Laat ons weet asb. indien daar enige probleme is met die aflaai. Rig 'n epos na craig [by] agrihandbook [punt] co [punt] za

No comments:

Post a Comment